southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Luukse Motorhome Iveco 2.8 intercooler W.J in Langebaan, Western Cape for sale

Luukse Motorhome Iveco 2.8 intercooler W.J
Luukse Motorhome Iveco 2.8 intercooler W.J
Luukse Motorhome Iveco 2.8 intercooler W.J
Luukse Motorhome Iveco 2.8 intercooler W.J

Die 8.6 m Motorhome is in n uitstekende toestand met klomp ekstras. Slaapplek vir 6 . Eilandbed met wasbak in hoofslaapkamer. Lugverkoeling. Gasstoof met oond. Yskas met n vrieskas . Mikrogolfoond . Kragopwekker. 5m Fiamma awning met sypanele en pale. Alden outomatiese skottel met 2 TV's wat ingebou is. Ondervloer se verhitting. Gyser gas/ elektriesiteit. Badkamer met n toilet en stort. Benodig n swaarvoertuiglisenseie, kode 10. Breekgoed. Dit is regtig n moet sien en kan besigtig word in Langebaan - Weskus. Prys is R 649000. Kontak vir Gerhard op 0828903829

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in Western Cape